Pain-to-wellness Support Centre
Meer Oor
Die Pain-to-Wellness Support Centre fokus op die welsyn van jou fisiese liggaam. Drie onafhanklike, aanvullende tegnieke word aan die kliënte aangebied.
Body Stress Release: ‘n Trots Suid-Afrikaanse tegniek wat nie-indringend is en gestoor of opgesluite spanning in jou liggaam identifiseer en dit vrystel.
Emmett-tegniek: Reguit van Australië, fokus op die vrystelling van spierspanning en spanning in die fascia. Dit word ook baie suksesvol gebruik om die limfatiese stelsel aan te spreek.
TRE (Tension/Trauma Release Exercises): Hierdie nie-verbale Amerikaanse tegniek help kliënte om trauma wat in hul liggame opgesluit is, sagkens vry te stel. Opgesluite spanning of trauma kan pyn en ongemak in jou liggaam veroorsaak, wat daartoe lei dat jy nie ‘n vervulde lewe kan lei nie
Kaart
Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.
Sorry, unable to load the Maps API.