WIE IS SOLIDARITEIT HELPENDE HAND?
|

WIE IS SOLIDARITEIT HELPENDE HAND?

WIE IS SOLIDARITEIT HELPENDE HAND? Solidariteit Helpende Hand is deel van die Solidariteit Beweging wat in Junie 1902 as die Transvaal Mynwerkersunie gestig is. Die beweging bestaan uit 18 instellings wat onder andere AfriForum en Helpende Hand insluit. Elke instelling is ‘n onafhanklike entiteit en almal fokus op verskillende leemtes in die gemeenskap. Solidariteit Helpende…