Hoekom AI-kuns gebruik vir bemarking.

Wat is AI-kuns? AI-kuns verwys na beelde wat geskep word deur rekenaarprogramme wat teksinstruksies verstaan. Jy tik byvoorbeeld in: “’n Vrolike loodgieter met gereedskap in die hand in ’n tekenprentstyl,” en binne sekondes het jy ’n beeld wat jy kan gebruik vir jou sosiale media, plakkate of webwerf. Platforms soos Midjourney, Adobe Firefly, DALL·E, Leonardo…

Hoekom AI-kuns gebruik vir bemarking.

Hoekom AI-kuns gebruik vir bemarking.

AI-Kuns: Wat het dit met jou besigheid te doen? Deur: Johann Lotriet. Selfs as jy nie ’n kunstenaar of grafiese ontwerper is nie, kan kunsmatige intelligensie (AI) en die wêreld van AI-kuns ’n groot impak op jou besigheid hê wat bemarking aanbetref. Van loodgieters tot bakkery-eienaars, elektrisiëns tot eiendomsagente – almal kan voordeel trek uit…