Smull

Meer Oor
Smull verskaf gevriesde etes pakkette van 7 dae en 14 dae pakkette aan pensionarisse en publiek.
Smull maak ook platters na besighede se behoeftes en Smull verskaf ook groter hoeveelhede vars gemaakte etes soos lasagnes, herderspastei,
Kerrie afval met rys, beesstert met rys/mielierys/stampmielies/mash/Eisbeins met mash en mostert sous vir funksies of vergaderings vir groter besighede. Alle bestellings moet 4 tot 5 dae voor die tyd gemaak word en is vooruitbetaalbaar.
Smull maak alles self. Maak eie lasagne velle, eie souse. Niks is sommer net gekoop en in olie gegooi nie. Soos die spreekwoord sê: ” alles van scratch af”
Kaart
Loading...
No Records Found
Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.
Maps failed to load
Sorry, unable to load the Maps API.