Hoe raak ek lid?

  • Jy word deur bestaande lid genooi of jy kontak DNB direk
  • Jy kom kuier by die groep of groepe en besluit waar jy wil inskakel (maksimum 3 besoeke)
  • As jy reg is en besluit om aan te sluit  vul jy die aansoek vorm in.
  • Die groep word ingelig van jou versoek om in te skakel en gevra vir enige besware.
  • Dit volg met vergadering met DNB Bestuur sodat jy die reëls kan verstaan
  • Daarna word jy tot die groep toe gelaat, indien daar geen besware was nie.
  • Belangrik – Aansoek is onderworpe aan die terme en kondisies soos bepaal deur DNB voorwaardes

Wat sluit Lidmaatskap in?

  • Uitnodiging tot DNB sosiale aktiwiteite en geleenthede, maar is nie verpligtend nie
  • Jy ontvang ‘n volledige Web Bemarkings Pakket op die DNB webwerf
  • Die Bemarking Pakket kan gekoppel word aan jou epos / Facebook en Webwerf
  • Toegang tot die Verwysings Applikasie

Wat is die koste?

  • Eenmalige Registrasiefooi R1000
  • Lidmaatskap Fooi R500 maandeliks
  • Besoekers Fooi R60 per vergadering. (Bespreek as Gas)

Voordele om ‘n lid te wees:

  • Die uitruil van besigheid idees en kontak databasisse.
  • Word positief geïnspireer tot die vooruitgang van u onderneming.
  • Besigheid ondersteuning, bystand en advies.
  • Toevoeging tot besigheidshulpbronne en inligting.
  • Blootstelling aan besigheid perspektief en insig.
  • Bekom besigheid en kliënte verwysings en -ooreenkomste.
  • Ontwikkel en versterk die aanvraag tot u produk en of diens.
  • Verhoog besigheid identiteit en profiel sigbaarheid.
  • Toegang tot kundige besigheidsondersteuning en opleiding.
  • Verwerf ontwikkelings geleenthede en uitbreidings moontlikhede.
  • Bly op datum met ontwikkeling en uitdagings in relevante industrieë.
  • Verhoog kliënte basis asook besigheidsverhoudinge netwerk.
  • Investeer in eie betrokke onderneming en die groei daarvan.
  • Ontvang professionele bemarkingsvoordele wat lei tot verhoogde verkope.