Marli Buys
Email
marli@helpendehand.co.za
DNB - Blou Groep
1 year ago
no Comment
Solidariteit Helpende Hand is deel van die Solidariteit Beweging wat in Junie 1902 as die Transvaal Mynwerkersunie gestig is. Die beweging bestaan uit 18 instellings wat onder andere AfriForum en Helpende Hand insluit. Elke instelling is ‘n onafhanklike entiteit en almal fokus op verskillende leemtes in die gemeenskap. Solidariteit Helpende Hand is ‘n niewinsgewende organisasie…
1 year ago
no Comment
Vrywilligers speel ‘n onmisbare rol in die sukses van organisasies sonder ‘n winsoogmerk reg oor die wêreld. Dié soort organisasies word ook niewinsgerigte organisasies (NPO’s) genoem. Vrywilligers is van onskatbare waarde vir NPO’s en het ‘n positiewe impak op die gemeenskappe wat hulle dien. Een van die grootste voordele van vrywilligers is dat hulle ‘n…
